Sat, 05 Dec | Moulton Avenue

Mark in die Park - Waverley

Heerlike mark met meer as 80 stalletjies om van te kies en te keur. Bring jou vriende en familie en kom kuier die dag saam met ons uitstallers. Heerlike musiek en baie vir die kinders om te doen.
Registration is Closed
Mark in die Park - Waverley

Time & Location

05 Dec 2020, 19:00
Moulton Avenue, Moulton Ave, Waverley, Pretoria, 0186, South Africa
Registration is Closed

Share This Event