Fri, 24 Sep | Pretoria Botanical Gardens

Proe’toria

ONS IS SO OPGEWONDE OM DIE DATUM MET JULLE TE DEEL VIR ONS 5DE PROE'TORIA FEES! GROTER, BETER, PROE'TORIA! Kaartjies beskikbaar hier: https://tickets.tixsa.co.za/event/proe-toria-taste-toria2020 Ons deel dan met julle gereeld meer inligting, boek solank die datum uit!
Proe’toria

Time & Location

24 Sep, 09:00 – 25 Sep, 13:00
Pretoria Botanical Gardens, Koedoespoort 456-Jr, Pretoria, 0186, South Africa

Share This Event